RSG Geldsake met Moneyweb (s0)

Die mielie-oes is 4.65% hoër as verlede jaar
Dr. Dirk Strydom van Graan SA gesels oor die mielie-oes wat 4.65% hoër is as verlede jaar.
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30ste Mei 2023
Markoorsig
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor Tiger Brands se resultate.
Die rand raak aan R19.80 teen die dollar
Izak Odendaal, beleggingstrateeg by Old Mutual gesels oor die rand wat aan R19.80 teen die dollar raak.
Citibank beloof R1.4 miljard vir ‘n ontwikkeling aan die Vaal
Petko Atanassov, bestuurshoof van MTP Aviation Solutions gesels oor 'n nuwe ontwikkeling aan die Vaal.
Die ombudsman vir langtermynversekering kry minder klagtes
Yvonne Barnard Theron – assistent-ombudsman vir langtermynversekering
DStv moet kyk wat Youtube doen
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor hoekom DStv moet kyk wat Youtube doen.
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29 ste Mei 2023
Markoorsig
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor Telkom, Steinhoff en Zeda se finansiële resultate.
Takatso "opgewonde" oor SAL; "praat" met ongelukkige minderheidsaandeelhouers
Tshepo Mahloele, uitvoerende hoof van Harith en Takatso-konsortium gesels oor die Takatso-SAL ooreenkoms.
Finansiële bestuur by meeste plaaslike owerhede disintegreer verder
Leon Claassen, ontleder by Ratings Afrika gesels oor hulle jongste Munisipale Finansiële Volhoubaarheidsindeks.
Adcorp lig sy kop met 'n behoorlike dividend
Dr John Wentzel, uitvoerende hoof van Adcorp gesels oor hulle finansiële resultate.
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Markoorsig
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die wisselvallige rand en Citibank se planne in SA.
Jeanette Marais neem die leisels by Momentum Metropolitan
Voetstoots is iets van die verlede
Trudie Broekmann, stigter van Trudie Broekmann Prokureurs gesels oor hoe voetstoots nou iets van die verlede is.
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26ste Mei 2023
Hoeveel weet "gewone" huishoudings van beleggings?
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor haar agtergrond, loopbaan en die industrie waarin sy is.
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 25ste Mei 2023
Markoorsig
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die rand se beweging na die Reserwebank se aankondiging.
Jou verbandpaaiement is nou 40% hoër as in 2021
Ettienne Le Roux, hoofekonoom by Rand Merchant Bank gesels oor die Reserwebank se aankondiging vandag en die rand se reaksie daarop.
Beleggers laat val SA aandele soos warm patatte
"Dit help nie as jy al jou geld oorsee vat nie, want dinge kan dalk verander" – Piet Viljoen, uitvoerende direkteur en portefeuljebestuurder by Merchant West Investments.
Gold Reef City beleef sy beste jaar ooit
Chris du Toit, uitvoerende hoof van Tsogo Sun Gaming gesels oor hulle finansiële resultate.
Tegnologie laat landbou gedy
Abrie Rautenbach, hoof van Absa AgriBusiness gesels oor hulle vennootskap met Khula! App en tegnologiese ontwikkeling in landbou.
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 24 ste Mei 2023
IndluPlace wag vir sy aandeelhouers om te stem
Carel de Wit, uitvoerende hoof van IndluPlace Properties gesels oor hulle finansiële resultate.
13 jaar gelede het iemand 2 pizzas vir 10 000 bitcoin gekoop
Markoorsig
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor vandag se rooi syfers en maatskappy aankondigings.
Die inflasiemonster begin dalk wyk, maar...
Tertia Jacobs, tesourie-ekonoom by Investec gesels oor inflasie.
Mynlisensies bly 'n bottelnek en groot kopseer
Henk Langenhoven, hoofekonoom by die Minerale Raad gesels oor mynlisensies wat 'n kopseer bly.
Beurtkrag bly steeds 'n groot landbou-probleem
Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Agric gesels oor Nampo en landbou in SA.
Swak spoorinfrastruktuur kos boere geld
Jacob van Rensburg, hoof van navorsing en ontwikkeling by Saaff gesels oor swak spoorinfrastruktuur.
Huur groei, maar dit bly steeds vér onder die inflasiekoers
Johette Smuts, hoof van data en analise by PayProp SA gesels oor hulle jongste huurindeks.
Die regering se rasteikens vir senior werknemers onder die vergrootglas
Prof. Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die regering se nuwe rasteikens.
Wat moet jy oorweeg voor jy na private ekwiteit as bateklas kyk?
Tian Ebersohn, welvaartbestuurder by PSG Wealth gesels oor wat jy moet oorweeg voor jy na private ekwiteit as bateklas kyk.
Tymebank kyk na Viëtnam
Coen Jonker, medesigter en uitvoerende hoof van TymeBank gesels oor hulle nuwe aandeelhouers en internasionale uitbreiding.
Markoorsig
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor Richemont se aandeelprys.
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 23 ste Mei 2023
Verskeie SA verbindenisse met reuse-ruimtesending
André Pienaar, stigter en uitvoerende hoof van C5 Capital gesels oor Axiom Mission 2.
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22 ste Mei 2023
Markoorsig
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor S&P se besluit, rentekoers en maatskappye wat vandag resultate bekend gemaak het.
Beurtkrag slag Astral se wins
Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods gesels oor die groep se finansiële resultate en die impak van beurtkrag.
Netcare berei al 12 jaar lank vir beurtkrag voor
Die besturende direkteur van Netcare, Jacques du Plessis gesels oor hulle finansiële resultate.
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 19de Mei 2023
Markoorsig
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die rand wat sukkel, vandag se markte en Nampak se finansiële resultate.
Karpowership mag nou hier vasmeer
Senior verslaggewer van Rapport, Antoinette Slabbert gesels oor Karpowership wat die groen lig kry om krag aan Suid-Afrika te verskaf en of dit beurtkrag sal verlig.
Whiskywinkel in Johannesburg wen ‘n “Oscar”
WhiskeyBrother se Montenique Reÿneke gesels oor die Whiskywinkel se internasionale toekenning en whiskyverkope in Suid-Afrika.
Bestuur jou skuld met ’n skedule
Mariné van Brakel van RCS gesels oor hoe jy jou skuld met 'n skedule kan bestuur.
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Capicraft se Drikus Combrinck en Alexforbes se Rita Cool beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Hou jou onderneming tred met tegnologie
De Wet Bisscoff, operasionele hoof en hoof van verkope van Accenture in Afrika gesels oor hoe ondernemings met die digitale evolusie moet beweeg.
Die Nampo oesdag van SA graan is weer ‘n reuse sukses
Moneyweb redakteur, Ryk van Niekerk gesels oor vandag se gebeure by die Nampo Oesdag.
Tinus drink koffie met Drikus Combrinck
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft gesels oor sy agtergrond, loopbaan en industrie.
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 18de Mei 2023
Markoorsig
PSG Wealth Faerie Glen se Amelia Morgenrood gesels oor die sterker dollar en swakker rand.
Afrimat se omset styg, maar verdienste per aandeel sak terug
Andries van Heerden, bestuurshoof van Afrimat gesels oor die groep se finansiële resultate en die daling in hul verdienste per aandeel.
Beurtkrag takel nou ook werkers se moraal
Areabestuurder van Business Partners Limited, Rene Botha verduidelik hoe beurtkrag die produktiwiteit van werkers raak.
Die Britte oorweeg dit om kriptoverhandeling as dobbel te verklaar
Luno Afrika se Marius Reitz gesels oor die Britte wat dit oorweeg om kriptoverhandeling as dobbel te verklaar.
Die Bankombud hanteer minder klagte; banke besleg self meer twiste
Reana Steyn, die ombud vir bankdienste gesels oor die Bankombud se jongste verslag.
Dít is waarmee salarisse en pensioene die afgelope vyf jaar gegroei het
Onafhanklike ekonoom, Elize Kruger gesels oor BankservAfrica jongste Take-Home Pay Index (BTPI).
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 17 de Mei 2023
Markoorsig
Sasfin Wealth se Johan Gouws gesels oor vandag se markte en Telkom se aankondiging.
"Dit is soos om in 'n droogte te boer"
Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die groep se finansiële resultate en die probleme in Suid-Afrika.
Nampo Oesdag skop weer in Bothaville af
Dr. Dirk Strydom, hoof van die Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering by Graan SA gesels oor die Nampo Oesdag.
Moet ek teen alle koste geld buiteland toe neem?
PSG Wealth se Jac de Wet gesels oor die risiko's verbonde aan geld wat na die buite land geneem word.
Takatso sê sy vennote hét van die kommer oor mededinging geweet
Takatso-konsortium se woordvoerder, Thulasizwe Simelane gesels oor die Takatso-SAL ooreenkoms.
Die departement van arbeid wys vinniger na groot maatskappye oor hulle nie bemagtigingsteikens haal
Adv. Fikiswa Mcana- Bede, hoofdirekteur vir statutêre dienste by die departement van Arbeid gesels oor die proses en ondersoeke wat die regering volg met die groot maatskappye wat nie bemagtigingsteikens haal nie.
Markoorsig
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor vandag se markte en Statistiek Suid-Afrika se kwartaallikse indiensnemingspeiling.
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 16 de Mei 2023
Google Bard klim in die KI-ring
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor Google Bard wat in die KI-ring klim.
Beurtkrag klap Vodacom
Vodacom se uitvoerende hoof, Shameel Joosub gesels oor die groep se finansiële resultate en die impak van beurtkrag.
Ondanks 'n rekord wins, betaal Calgro M3 geen dividend
"Ons verwag om binne die volgende jaar 'n dividendbeleid aan te kondig"- Wikus Lategan, uitvoerende hoof van Calgro M3.
Die Takatso-konsortium kan 51% van die SAL koop, maar daar is 'n baie groot maar...
Die Mededingingskommissie gee die groen lig vir die Takatso-SAL ooreenkoms. Gidon Novick, medestigter van Lift gesels onder meer oor die voorwaardes.
Markoorsig
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand se beweging.
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 15 de Mei 2023
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en welvaartbestuurder by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Die ekonomiese gevolge van SA se gevryery na Rusland
Kobus Marais van die Demokratiese Alliansie (DA) gee konteks en Cas Coovadia van Sake-eenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor die ekonomiese gevolge van SA se gevryery na Rusland.
Markoorsig
Capicraft se uitvoerende hoof, Drikus Combrinck gesels oor vandag se markte, die wisselkoers van die rand teenoor die dollar en Richemont se finansiële resultate.
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 12 de Mei 2023
Vakleerlinge kan weer in Roodepoort gaan leer
Philip Harmse, ontwikkelingshoof van UXI Artisan Development gesels oor ‘n nuwe vaardigheid opleidingsentrum aan die Wes-Rand en ander sentrums landwyd.
Tinus drink koffie met Werner Jerling
Werner Jerling, bestuurshoof van ASLA Groep gesels oor sy agtergrond, sy loopbaan en industrie.
Nuwe plan vir tolhekke om paaie in stand te hou
Wayne Duvenage, bestuurshoof van Outa gesels oor Sanral se nuwe plan vir tolhekke.
Markoorsig
JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management gesels oor die rand wat onder druk bly en vandag se markte.
Goudproduksie spring met meer as 20%
Die Minerale Raad se hoofekonoom, Henk Langenhoven gesels oor die mynbouproduksiesyfers wat Statistiek Suid-Afrika vandag bekend gemaak het.
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 11 de Mei 2023
Solidariteit gaan hof toe oor bemagtigingswetgewing
Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit gesels oor die agtergrond van die aansoek en hoekom hulle dit doen.
MTI-beleggers kan dalk 60c in die rand terugkry
Herman Bester, sakereddingspraktisyn by Tygerberg Trustees gesels oor waar die proses tans staan en wat beleggers kan verwag.
Hoe betaal ek iemand in Japan met kriptogeld?
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika verduidelik hoe en gesels oor die voor-en nadele.
Die rand val sy wind uit
Gert Visser van Rand Merchant Bank en Johan Gouws van Sasfin Wealth gesels oor die rand wat sy swakste vlak sedert 2020 bereik.
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 10 de Mei 2023
Markoorsig
Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor vandag se markte, Sibanye- Stillwater se handelsverklaring en Steinhoff.
Hoeveel plase word elke jaar verkoop?
Johann Bornman, landbou-grondhervormingsontleder gesels oor hoeveel plase elke jaar verkoop word en die rol wat grondhervorming speel.
Equites begin bates verkoop
Riaan Gous, bedryfshoof van Equites Property Fund gesels oor die groep se resultate, Brittanje se ekonomiese toestand en die projekte waarmee hulle besig is.
Die elektriese voertuig-era is met ons
Andries Malherbe, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor die herlaaistasies wat hulle wil bou en sê die oorgang na elektriese voertuie sal stadig wees in Suid-Afrika.
Die privatisering van kragopwekking kry momentum
"Al die tegniese oplossings is daar, dis die beleids- en regulatoriese oplossings wat nie daar is nie"- Tommy Garner, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragverskaffersvereniging.
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 09 de Mei 2023
Dié video-platform bied die beste waarde vir geld in SA
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor die video-platform wat die beste waarde vir geld in SA bied.
SA motorbedryf voer in 2022 die meeste ooit uit
Dr. Norman Lamprecht, uitvoerende bestuurder van Naamsa gesels oor Suid-Afrika se motorbedryf wat 'n rekordjaar behaal, ondanks die probleme in die land.
Oracle of Omaha nog steeds so skerp soos altyd
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor die Berkshire Hathaway vergadering wat hy vandag bygewoon het.
Beurtkrag kan PGM-pryse opjaag
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor die impak van beurtkrag op die platinum prys.
Sharemax se mislukte Villa Retail Park staan by 'n vurk in die pad
Roy Cockayne, joernalis by Moneyweb gesels oor wat die aanbod vir die Villa Retail Park behels.
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 08 ste Mei 2023
Markoorsig
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die Berkshire Hathaway vergadering, vandag se markte en Redefine Properties se resultate.
Markoorsig
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor werkskeppingsyfers in America.
Renergen wil gas-stasies langs SA se snelweë uitrol
Stefano Marani , uitvoerende hoof van Renergen gesels oor wat hierdie netwerk sal behels en of hulle beplan om die gas-stasies te kommersialiseer.
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Daar word baie vreemde dinge in SA opgeveil
Joff van Reenen, stigter en uitvoerende hoof van Chant Laboratory gesels oor veiling in Suid-Afrika en die vreemdste dinge wat al opgeveil was.
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 05 de Mei 2023
Jan Oberhozer van Eskom praat oor sy loopbaan, beurtkrag en korrupsie
Jan Oberholzer, voormalige bedryfshoof van Eskom gesels oor sy loopbaan by Eskom, hoekom hy by Eskom bly as 'n konsultant, hernubare kragprojekte en die impak van beurtkrag en korrupsie.
PnP strek te velde teen die regering
Lerena Olivier, finansiële hoof van Pick n Pay gesels oor die groep se finansiële resultate en die impak van beurtkrag.
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 04 de Mei 2023
Markoorsig
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor wat Jerome Powell gisteraand gesê het en die markte se reaksie daarop.
Die Bitcoin-prys trap water, maar verhandelingsvolumes slaan 'n nuwe rekord
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor verhandelingsvolumes wat 'n nuwe rekord slaan.
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 03 de Mei 2023
Markoorsig
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die moontlike rentekoersverhoging en Astral Foods wat 'n daling in wins verwag.
Eskom wek die minste elektrisiteit in dekades op
Energiekundige, James Steyn gesels oor Eskom wat die minste elektrisiteit in dekades opwek en of daar erger beurtkrag in die winter sal wees.
Safair se R9-aanbod trek honderde duisende hoopvolles
Elmar Conradie, uitvoerende hoof van FlySafair gesels oor hulle R9-aanbod en hoe vandag se verkope verskil van 'n normale dag se verkope.
Wat gaan by die aktekantoor in Pretoria aan?
Lid van die Prokureursorde, Anton Theron gesels oor wat by die aktekantoor in Pretoria aangaan.
Suid-Afrikaneres bedank nog op strepe ten spyte van hoë werkloosheid
René Richter, besturende direkteur van RemChannel gesels oor wat hulle navorsing behels, die sektore wat die meeste bedankings ervaar en hoekom bedankings so styg.
Suid-Afrikaanse boere floreer in Australië
Wessels Rust, sitrusboer by Goldsun Orchards gesels oor boerdery in Australië.
Die ou Fish River Sun kaal gestroop
Sonny Fisher, medestigter van MahalaX gesels oor wat by die Fish River Sun gebeur het en hoe groot die skade is.
Markoorsig
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor vandag se markte, Goldfields se aankondiging en Absa se Aankope Bestuurders Indeks (PMI).
SA stuur 'n afvaardiging na Amerika om Rusland-vure dood te slaan
Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom by die Efficient Groep gesels oor sy persepsie van die Suid-Afrikaanse afvaardiging in Amerika.
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 02 de Mei 2023
Baie Suid-Afrikaners kyk nog na goue visums as Plan B
Dani van Vuuren, konsultant by Sovereign Trust SA gesels oor goue visums as plan B.
Verdien bankbase in Suid-Afrika hulle ruim vergoedingspakkette?
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor bankbase se vergoedingspakkette.
Hoe gaan kunsmatige intelligensie loopbane in die IT-bedryf raak?
Prof. Basie von Solms, direkteur van die sentrum vir kubersekerheid aan die Universiteit van Johannesburg gesels oor hoe kunsmatige intelligensie loopbane in die IT-bedryf gaan raak.
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 01 ste Mei 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 28ste April 2023
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Markoorsig
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor vandag se markte.
MTI word deur die hof as ‘n Ponzi skema verklaar
Ciaran Ryan, joernalis by Moneyweb gesels oor die hof wat Mirror Trading International as 'n Ponzi-skema verklaar.
Amerikaanse markte word hoër gedruk deur maatskappyresultate
Abrie Grobler, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria Oos gesels oor die Amerikaanse markte wat hoër gedruk word deur maatskappyresultate.
Doen jou somme voor jy met hoenders in die stad boer
Izak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) en Daan Lotter, Johannesburgse hoenderboer gesels oor hoe jy somme kan doen voor jy met hoenders in die stad boer.
Die donker kant van kripto
Johan Hetzel, hoof van Finansiële Misdaad by Luno gesels oor die donker kant van kripto en hoe jy jouself kan beskerm.
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 27 ste April 2023
Kernkrag gaan ‘n groot rol in SA se elektrisiteitstoekoms speel
André Pienaar, stigter en uitvoerende hoof van C5 Capital gesels oor die toekoms van kernkrag.
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 26ste April 2023
Markoorsig
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die eiendomsindeks en die Amerikaanse tesourie wat identifiseer dat SA by internasionale geldwassery betrokke is.
André de Ruyter verskyn voor Skoor
Prof. Adrian Saville, beleggingspesialis by Genera Capital gesels oor André de Ruyter se verskyning voor die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor).
Die gemiddelde salaris in Maart trap water
Elize Kruger, onafhanklike ekonoom gesels oor hoe hierdie gemiddelde salaris geïdentifiseer word.
Nuwe eiendomsontwikkeling wil 3000 huise in Brakpan bou
Alan Dinnie, ontwikkelingsdirekteur by LivRES gesels oor die nuwe eiendomsontwikkeling naby Carnival City Casino, hoe lank die projek sal neem en of die groep hul eie krag sal opwek.
Dink mooi voor jy jou enkelbedrag by aftrede onttrek
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor hoe jy jou enkelbedrag by aftrede moet onttrek.
Markoorsig
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand se beweging vandag en ysterets.
Die regering moet nóg 15 000MW se elektrisiteit van die privaatsektor koop - Ramokgopa
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor die regering se reaksie op Suid-Afrika se elektrisiteitsprobleem.
Copper 360 het groot koperplanne
Jan Nelson, uitvoerende hoof van Copper 360 gesels oor die groep wat op die JSE noteer.
Watergebruikregte moet voor 10 Junie geregistreer word
Janse Rabie, uitvoerende beampte van regs-en beleidsake by AgriSA gesels oor watergebruikregte wat voor 10 Junie geregistreer moet word.
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 25ste April 2023
Dié tegnologie kan jou sê hoeveel krag jou sonpanele opwek, en gáán opwek
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor 'n nuwe tegnologie wat jou kan sê hoeveel krag jou sonpanele opwek.
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 24ste April 2023
Markoorsig
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor vandag se markte en die drie ministers wat koppe stamp.
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 31 ste Mei 2023
Markoorsig
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die rand se beweging, Spar se aandele en Pepkor se finansiële resulate.
Plaaslike regering sukkel steeds om ‘n skoon oudit te kry
Jan van Schalkwyk, korporatiewe uitvoerende beampte in die ouditeur-generaal se kantoor gesels oor hulle jongste verslag oor finansies van die plaaslike regering.
Salarisse sak met meers as 10 persent die afgelope jaar
Onafhanklike ekonoom, Elize Kruger gesels oor 'n daling in salarisse.
Buitelandse beleggers hou by staatseffekte verby
Tertia Jacobs, tesourie-ekonoom by Investec gesels oor buitelandse beleggers wat by staatseffekte verby hou.
Kriptoplatforms kan aansoek doen om ’n lisensie
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor kriptoplatforms wat aansoek kan doen om ’n lisensie.